Hand- en Werkboek Boek 2
Graad 7 Natuurwetenskappe
Lê jou wetenskap fondasie met Doc Scientia se Graad 7 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2.
- Bemeester elke konsep met maklike leesbare teorie.
- Verskerp jou kennis met omvattende oefeninge en eksamenvrae.
Opsommings en breinkaarte help jou om slimmer te leer, nie harder nie.
Jy sal in ’n japtrap reg wees vir hoërskool
Die Hand- en Werkboek is in twee verdeel – ligter en makliker hanteerbaar
Hand- en Werkboek 1 – dek die werk van kwartaal 1 en 2
Hand- en Werkboek 2 – dek die werk van kwartaal 3 en 4
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
Opsommings en breinkaarte – vereenvoudig jou leersessies
Woordelys – om vinnig na te slaan
Eksamenvrae – die beste manier om vir vraestelle voor te berei
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kwartaal 3: Energie en Verandering
- Kwartaal 4: Aarde en die Ruimte
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 123.00
Teikengroep
Graad 7 Natuurweteskappe-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Santie du Plessis
- Pikkie du Toit
- Carlien Fanoy
- Natalie Janse van Rensburg
- Marga Koelman
- Judy McDougall
- André Oelofse
- Annemie Smit
- Annemien Smith
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!