Hand- en Werkboek Boek 1
IEB Senior Chemie
Chemie se werkslas kan oorweldigend wees. Verlig jou laste met Doc Scientia se IEB Senior Chemie Hand- en Werkboek 1 & 2.
- Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
- Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
- Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
KABV en SAGS gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie
Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester
Die Werkboek is in twee boeke verdeel – ligter en makliker hanteerbaar
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- A: Kwantitatiewe chemie
- B: Chemiese bindings
- C: Energieverandering en tempo van reaksies
- D: Chemiese ewewig
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 193.00
Teikengroep
IEB Senior Chemie-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Elma de Vos
- Santie du Plessis
- Carlien Fanoy
- Annalize Ferreira
- Lyn Haupt
- Judy McDougall
- Janetta Nel
- Karen Reynecke
- Leon Roets
- Sandra Schwartz
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!