Antwoordboek
IEB Senior Chemie
Word ’n wysneus in Fisiese Wetenskappe. Doc Scientia se IEB Senior Chemie Antwoordboek bevat duidelike, stap vir stap antwoorde.
- Gaan jou werk maklik na.
- Vermy om twee keer dieselfde fout te maak.
- Leer om die slaggate raak te sien en te ontduik.
Bemeester Fisiese Wetenskappe een oefening op ’n slag.
Geskoei op die IEB Senior Chemie Hand- en Werkboek 1 & 2
KABV (CAPS) en SAGS gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
- -Oefeninge
- -Prakties
- -Eksamenvrae
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
5/5
Die inhoud is soos volg verdeel:
- A: Kwantitatiewe chemie
- B: Chemiese bindings
- C: Energieverandering en tempo van reaksies
- D: Chemiese ewewig
- E: Sure en basisse
- F: Elektrochemie
- G: Organiese chemie
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 427.00
Teikengroep
IEB Senior Chemie-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Elma de Vos
- Santie du Plessis
- Carlien Fanoy
- Annalize Ferreira
- Lyn Haupt
- Judy McDougall
- Janetta Nel
- Karen Reynecke
- Leon Roets
- Sandra Schwartz
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!
Copyright 2024 Docscientia Online - Aanlyn
Powered by Docscientia Online - Aanlyn