Graad 11 Fisika Hand-en Werkboek

Hand- en Werkboek

Graad 11 Fisika

Fisika kan enige student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 11 Fisika Hand- en Werkboek.

  • Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
  • Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
  • Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

– KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien

– Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou

– Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie

– Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie

– Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie

– Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester

eBoek Beskrywing

Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.

5/5

Die inhoud is soos volg verdeel:

eBoek Besonderhede

eBoek Toegang

Onbeperk

eBoek Prys

R 200.00

Teikengroep

Graad 11 Fisika-leerders en onderwysers

Skrywers:

Join the Doc Scientia online community today!

Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!