Antwoordboek
Graad 11 Fisika
Word ’n wysneus in Fisiese Wetenskappe. Doc Scientia se Graad 11 Fisika Antwoordboek bevat duidelike, stap vir stap antwoorde.
- Gaan jou werk maklik na.
- Vermy om twee keer dieselfde fout te maak.
- Leer om die slaggate raak te sien en te ontduik.
Bemeester Fisiese Wetenskappe een oefening op ’n slag.
Geskoei op die Graad 11 Fisika Hand- en Werkboek
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
- – Oefeninge
- – Prakties
- – Eksamenvrae
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Antwoordboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
5/5
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kennisarea: Meganika
- Kennisarea: Gouwe, Klank en Lig
- Kennisarea: Elektrisiteit en Magnetisme
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 223.00
Teikengroep
Graad 11 Fisika-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Ronel Bernardo
- Santie du Plessis
- Carlien Fanoy
- Elize Jones
- Patricia Lees-Rolfe
- Judy McDougall
- Karen Reynecke
- Marina Schmidt
- Lida Smith
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!
Copyright 2024 Docscientia Online - Aanlyn
Powered by Docscientia Online - Aanlyn