Hand- en Werkboek
Graad 11 Tegniese Wetenskappe
Tegniese Wetenskappe kan selfs die beste student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 11 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek.
- Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
- Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
- Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
Opsommings en breinkaarte – Leer slimmer, nie harder nie
Eksamenvrae – die beste manier om Tegniese Wetenskappe te bemeester
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kennisarea: Meganika
- Kennisarea: Gouwe, Klank en Lig
- Kennisarea: Elektrisiteit en Magnetisme
- Kennisarea: Hitte en Termodinamika
- Kennisarea: Chemiese Verandering
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 143.00
Teikengroep
Graad 11 Tegniese Wetenskappe-leerders en onderwysers
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!