Graad 12 Fisika Hand-en Werkboek

Hand- en Werkboek

Graad 12 Fisika

  • KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
  • Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
  • Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
  • Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
  • Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie
  • Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester

Fisika kan enige student senuweeagtig maak. 

Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 12 Fisika Hand- en Werkboek.

  • Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
  • Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
  • Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen. 

eBoek Beskrywing

Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.

5/5

Die inhoud is soos volg verdeel:

eBoek Besonderhede

eBoek Toegang

Onbeperk

eBoek Prys

R 200.00

Teikengroep

Graad 12 Fisika-leerders en onderwysers

Skrywers:

Join the Doc Scientia online community today!

Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!