Graad 12 Tegniese Wetenskappe Hand-en Werkboek Boek 2

Hand- en Werkboek Boek 2

Graad 12 Tegniese Wetenskappe

Tegniese Wetenskappe kan selfs die beste student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 12 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2.

  • Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
  • Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
  • Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.

Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.

KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien

Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou

Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie

Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie

Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie

Eksamenvrae – die beste manier om Tegniese Wetenskappe te bemeester

Die Werkboek is in twee boeke verdeel – ligter en makliker hanteerbaar

eBoek Beskrywing

Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.

5/5

Die inhoud is soos volg verdeel:

eBoek Besonderhede

eBoek Toegang

Onbeperk

eBoek Prys

R 195.00

Teikengroep

Graad 12 Tegniese Wetenskappe-leerders en onderwysers

Skrywers:

Join the Doc Scientia online community today!

Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!