Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Hand- en Werkboek Boek 2

Hand- en Werkboek Boek 2

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie

Doc Scientia se Graad 4 Natuurwetenskappe & Tegnologie Hand- en Werkboek 1 & 2 maak dit lekker om te leer.

  • Snap werk vinnig met kort verduidelikings.
  • Ontdek elke konsep ten volle met omvattende teorie.
  • Verskerp jou kennis met interessante oefeninge.

Vergemaklik leersessies met opsommings en breinkaarte.

Wie het gesê Natuurwetenskappe & Tegnologie moet vervelig wees?

Die Hand- en Werkboek is in twee verdeel – ligter en makliker hanteerbaar

Hand- en Werkboek 1 – dek die werk van kwartaal 1 en 2

Hand- en Werkboek 2 – dek die werk van kwartaal 3 en 4

KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien

Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou

Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie

Interessante oefeninge – lê die teorie vas

Tuiseksperimente – prikkel belangstelling

Opsommings en breinkaarte – wees eksamengereed

Woordelys – ’n manier om terme gou na te slaan

Kwartaalhersiening – die beste manier om vir vraestelle voor te berei

eBoek Beskrywing

Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.

5/5

Die inhoud is soos volg verdeel:

eBoek Besonderhede

eBoek Toegang

Onbeperk

eBoek Prys

R 145.00

Teikengroep

Graad 4 Natuurweteskappe en Tegnologie-leerders en onderwysers

Skrywers:

Join the Doc Scientia online community today!

Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!