Verdere Studies Fisika Hand- en Werkboek Boek 2

Hand- en Werkboek Boek 2

Verdere Studies Fisika

Beheer jou akademiese toekoms:
Jou eie private onderwyser in jou skooltas. Kundige onderwysers gebruik hulle ondervinding in die klaskamer om jou deur elke afdeling te lei.

Bou jou kennis en jou selfvertroue met waardevolle inligting op elke bladsy. Die reeks bevat dieselfde briljante eienskappe wat die Doc Scientia hulpbronne voor bekendstaan. Gedruk in volkleur vir die beste leerervaring.

Ervare skrywers – inhoud wat jy kan vertrou.

Spesifieke kurrikulum – die enigste hulpbron wat jy sal nodig hê.

Duidelike voorbeelde – jy sal stap vir stap sien hoe om die vrae te beantwoord.

Omvattende oefeninge – verskerp jou kennis elke dag.

Eksamenvrae – geen beter manier om vir eindeksamens voor te berei nie.

Opsommings en breinkaarte – spaar waardevolle tyd en hou jou sosiale lewe aan die gang.  

eBoek Beskrywing

Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.

5/5

Die inhoud is soos volg verdeel:

eBoek Besonderhede

eBoek Toegang

Onbeperk

eBoek Prys

R 210.00

Teikengroep

Verdere Studies Fisika-leerders en onderwysers

Skrywers:

Join the Doc Scientia online community today!

Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!