Antwoordboek
Graad 10 Tegniese Wetenskappe
Word ’n wysneus in Tegniese Wetenskappe.
Doc Scientia se Graad 10 Tegniese Wetenskappe Antwoordboek bevat duidelike, stap vir stap antwoorde.
- Gaan jou werk maklik na.
- Vermy om twee keer dieselfde fout te maak.
- Leer om die slaggate raak te sien en te ontduik.
Bemeester Tegniese Wetenskappe een oefening op ’n slag.
Geskoei op die Graad 10 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
- – Oefeninge
- – Prakties
- – Eksamenvrae
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kennisarea: Meganika
- Kennisarea: Materie en Materiale
- Kennisarea: Elektrisiteit en Magnetisme
- Kennisarea: Hitte en Termodinamika
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 223.00
Teikengroep
Graad 10 Tegniese Wetenskappe-leerders en onderwysers
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!