Hand- en Werkboek - Boek 2
Graad 12 Chemie
Chemie se werkslas kan oorweldigend wees. Verlig jou laste met Doc Scientia se Graad 12 Chemie Hand- en Werkboek 1 & 2.
- Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
- Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
- Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
- KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
- Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
- Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
- Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
- Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie
- Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester
- Die Werkboek is in twee boeke verdeel – ligter en makliker hanteerbaar
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
5/5
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kennisarea: Chemiese Verandering
- Kennisarea: Chemiese Sisteme
Let wel: Die Graad 12 Chemie Hand- en Werkboek bestaan uit 2 boeke.
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 143.00
Teikengroep
Graad 12 Chemie-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Elma de Vos
- Santie du Plessis
- Carlien Fanoy
- Elize Jones
- Patricia Lees-Rolfe
- Judy McDougall
- Janetta Nel
- Karen Reynecke
- Saartjie Spies
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!
Copyright 2024 Docscientia Online - Aanlyn
Powered by Docscientia Online - Aanlyn