Antwoordboek
Graad 12 Tegniese Wetenskappe
Word ’n wysneus in Tegniese Wetenskappe. Doc Scientia se Graad 12 Tegniese Wetenskappe Antwoordboek bevat duidelike, stap vir stap antwoorde.
- Gaan jou werk maklik na.
- Vermy om twee keer dieselfde fout te maak.
- Leer om die slaggate raak te sien en te ontduik.
Bemeester Tegniese Wetenskappe een oefening op ’n slag.
Geskoei op die Graad 12 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
- – Oefeninge
- – Prakties
- – Eksamenvrae
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kennisarea: Meganika
- Kennisarea: Materie en Materiale
- Kennisarea: Golwe, Klank en Lig
- Kennisarea: Elektrisiteit en Magnetisme
- Kennisarea: Chemiese Verandering
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 233.00
Teikengroep
Graad 12 Tegniese Wetenskappe-leerders en onderwysers
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!