Hand- en Werkboek Boek 2
Graad 6 Natuurwetenskappe
Doc Scientia se Graad 6 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek 1 & 2 maak dit lekker om te leer.
- Snap werk vinnig met kort verduidelikings.
- Ontdek elke konsep ten volle met omvattende teorie.
- Verskerp jou kennis met interessante oefeninge.
Vergemaklik leersessies met opsommings en breinkaarte.
Wie het gesê Natuurwetenskappe moet vervelig wees?
Die Hand- en Werkboek is in twee verdeel – ligter en makliker hanteerbaar
Hand- en Werkboek 1 – dek die werk van kwartaal 1 en 2
Hand- en Werkboek 2 – dek die werk van kwartaal 3 en 4
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
Interessante oefeninge – lê die teorie vas
Tuiseksperimente – prikkel belangstelling
Opsommings en breinkaarte – wees eksamengeree
Woordelys – ’n manier om terme gou na te slaan
Kwartaalhersiening – die beste manier om vir vraestelle voor te berei
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kwartaal 3: Energie en Verandering
- Kwartaal 4: Planeet Aarde en die ruimte
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 132.00
Teikengroep
Graad 6 Natuurweteskappe-leerders en onderwysers
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!