Eksperimentvideo vir Formele Assessering
’n Praktiese periode is genoeg om enige onderwyser ’n hoofpyn te gee. Doc Scientia se Graad 10 Fisiese Wetenskappe Eksperimentvideo’s bied ’n maklike oplossing.
Spaar waardevolle tyd deur slegs ’n video te kyk.
Voltooi alle voorgeskrewe prakties sonder enige apparaat of chemikalieë.
Neem beheer oor hoeveel eksperimente die leerders self moet uitvoer.
Doc Scientia se onderwysersmateriaal gee jou die keuse oor wat in jou klaskamer gebeur.
Geskoei op die Graad 10 Hand- en Werkboeke
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige samestellers – inhoud wat jy kan vertrou
Alle prakties vir formele en informele assessering ingesluit
Video Beskrywing
Hierdie eksperimentvideo’s kan nie afgelaai of van lyn af beskou word nie.
Aanlyn internet benodig vir toegang.
Elke video bevat die:
- Doel
- Ondersoekende vraag
- Hipotese
- Veranderlikes
- Apparaat
- Metode
- Waarnemings
- Gevolgtrekking
Besonderhede
Video Toegang
Onbeperk
Prys
R 65.00
Teikengroep
Graad 10 Chemie-leerders en onderwysers
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!