Hand- en Werkboek
Graad 10 Chemie
Die gaping tussen Graad 9 en Graad 10 wetenskap is massief. Neem die sprong met Doc Scientia se Graad 10 Chemie Hand- en Werkboek.
- Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
- Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
- Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie
Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kennisarea: Materie en Materiale
- Kennisarea: Chemiese Verandering
- Kennisarea: Chemiese Sisteme
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 143.00
Teikengroep
Graad 10 Chemie-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Santie du Plessis
- Carlien Fanoy
- Celiwe Khumalo
- Marga Koelman
- Patricia Lees-Rolfe
- Judy McDougall
- Lawrence Mutwautshila
- Hela Roux
- Doret Spykerman
- Clarisa Steyn
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!