Graad 12 Chemie Eksperiment 19 – Kobalt(II)tetrachloried-ioon & kobalt(II)heksahidraat-ioon ewewigstelsel

Eksperimentvideo vir Formele Assessering

’n Praktiese periode is genoeg om enige onderwyser ’n hoofpyn te gee. Doc Scientia se Graad 12 Fisiese Wetenskappe Eksperimentvideo’s bied ’n maklike oplossing.

Spaar waardevolle tyd deur slegs ’n video te kyk.

Voltooi alle voorgeskrewe prakties sonder enige apparaat of chemikalieë.

Neem beheer oor hoeveel eksperimente die leerders self moet uitvoer.

Doc Scientia se onderwysersmateriaal gee jou die keuse oor wat in jou klaskamer gebeur.

Geskoei op die Graad 12 Hand- en Werkboeke

KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien

Kundige samestellers – inhoud wat jy kan vertrou

Alle prakties vir formele en informele assessering ingesluit

Video Beskrywing

Hierdie eksperimentvideo’s kan nie afgelaai of van lyn af beskou word nie. 

Aanlyn internet benodig vir toegang. 

5/5

Elke video bevat die:

Besonderhede

Video Toegang

Onbeperk

Prys

R 65.00

Teikengroep

Graad 12 Chemie-leerders en onderwysers

Aanbieders:

Join the Doc Scientia online community today!

Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!