Antwoordboek
IEB Senior Fisika
Word ’n wysneus in Fisiese Wetenskappe. Doc Scientia se IEB Senior Fisika Antwoordboek bevat duidelike, stap vir stap antwoorde.
- Gaan jou werk maklik na.
- Vermy om twee keer dieselfde fout te maak.
- Leer om die slaggate raak te sien en te ontduik.
Bemeester Fisiese Wetenskappe een oefening op ’n slag.
Geskoei op die IEB Senior Fisika Hand- en Werkboek 1 & 2
KABV (CAPS) en SAGS gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
- -Oefeninge
- -Prakties
- -Eksamenvrae
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
5/5
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Vaardighede
- A: Kinematika
- B: Newton se wette
- C: Momentum, impuls, arbeid, energie en drywing
- D: Gravitasie en elektriese velde
- E: Elektriese stroombane
- F: Elektrodinamika
- G: Fotone en elektrone
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 427.00
Teikengroep
IEB Senior Fisika-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Ronel Bernardo
- Santie du Plessis
- Carlien Fanoy
- Isolde Fasondini
- Elize Jones
- Marga Koelman
- Patricia Lees-Rolfe
- Judy McDougall
- Karen Reynecke
- Leon Roets
- Marina Schmidt
- Michael Schwartz
- Clint Sliedrecht
- Annemie Smit
- Lida Smith
- Corlia Wepener
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!
Copyright 2024 Docscientia Online - Aanlyn
Powered by Docscientia Online - Aanlyn