Antwoordboek
Graad 8 Natuurwetenskappe
Doc Scientia se Graad 8 Natuurwetenskappe Antwoordboek is daar om jou te help wanneer die korrekte antwoord jou omseil. Duidelike uiteengesette antwoorde lei jou met elke stap.
- Gaan jou werk maklik na.
- Ontdek hoe om jou kennis toe te pas.
- Leer om slaggate raak te sien en te ontduik.
Bemeester Natuurwetenskappe een oefening op ’n slag.
Geskoei op die Graad 8 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vereenvoudig merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
- – Oefeninge
- – Prakties
- – Eksamenvrae
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Antwoordboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kwartaal 1: Leef en Leefwyse
- Kwartaal 2: Materie en Materiale
- Kwartaal 3: Energie en Verandering
- Kwartaal 4: Aarde en die Ruimte
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 203.00
Teikengroep
Graad 8 Natuurweteskappe-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Santie du Plessis
- Pikkie du Toit
- Carlien Fanoy
- Lettie Fischer
- Christiaan Geel
- Natalie Janse van Rensburg
- Marga Koelman
- Patricia Lees-Rolfe
- Judy McDougall
- André Oelofse
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!