Hand- en Werkboek
Graad 9 Natuurwetenskappe
Verseker jou goeie uitslae met Doc Scientia se Graad 9 Natuurwetenskappe Hand- en Werkboek. Maklike leesbare teorie vereenvoudig jou leerwerk. Omvattende oefeninge verskerp jou kennis. Opsommings en breinkaarte sal jou studiesessies laat verbyvlieg. Eksamenvrae berei jou voor vir enige vraestel wat op jou wag. Geen struikelblok sal jou onderkry nie.
KABV (CAPS) gebaseerd – jaarliks hersien
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
Prakties ingesluit – jy sal geen ander bronne nodig hê nie
Baie oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
Opsommings en breinkaarte – spandeer jou leertyd op belangriker aspekte
Eksamenvrae – die beste manier om Natuurwetenskappe te bemeester
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- Kwartaal 1: Leef en Leefwyse
- Kwartaal 2: Materie en Materiale
- Kwartaal 3: Energie en Verandering
- Kwartaal 4: Aarde en die Ruimte
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 143.00
Teikengroep
Graad 9 Natuurweteskappe-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Santie du Plessis
- Pikkie du Toit
- Carlien Fanoy
- Natalie Janse van Rensburg
- Susan Keuris
- Patricia Lees-Rolfe
- Judy McDougall
- André Oelofse
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!