Antwoordboek
Verdere Studies Fisika
Gaan jou werk na:
Niemand kry dit altyd reg nie. So wanneer jy vashaak, sal die Verdere Studies Fisika Antwoordboek handig te pas kom.
Duidelike antwoorde wys jou elke stap, sodat jy uit jou foute kan leer. Maak eerder nou die blaps as tydens die eksamen.
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou.
Spesifieke kurrikulum – die enigste hulpbron wat jy sal nodig hê.
Antwoorde vir al die oefeninge – verbeter met elke vraag.
Antwoorde vir die eksamenvrae – maak foute wanneer jy dit kan bekostig.
eBoek Beskrywing
Die PDF-bladsye van hierdie Hand- en Werkboek sal in ‘n beveiligde venster vertoon word. Let daarop dat hierdie bladsye nie uitgedruk of gekopieër kan word nie. Slegs vir besigtigingsdoeleindes.
Die inhoud is soos volg verdeel:
- ONDERWERP 1: ANALITIESE VAARDIGHEDE
- ONDERWERP 2: TERMIESE FISIKA
- ONDERWERP 3: MODERNE FISIKA
- ONDERWERP 4: MEGANIKA
- ONDERWERP 5: GELAAIDE DEELTJIES IN ELEKTRIESE EN MAGNETIESE VELDE
- ONDERWERP 6: OSSILLASIES
eBoek Besonderhede
eBoek Toegang
Onbeperk
eBoek Prys
R 240.00
Teikengroep
Verdere Studies Fisika-leerders en onderwysers
Skrywers:
- Santie du Plessis
- Verlin Govender
- Irene Muller
- Leon Roets
- Clint Sliedricht
- Karien van Schoor
Join the Doc Scientia online community today!
Word vandag deel van die Doc Scientia aanlyn gemeenskap!